Elektriese Tegnologie Vakinligting op Jou Vingerpunte
Watt Education voorsien noodsaaklike hulp en ondersteuning aan leerders en onderwysers betrokke by die vak Elektriese Tegnologie deur leermateriaal aan studente en hulpmiddels aan onderwyser te voorsien.
Vrae banke
Vrae banke is ʼn versameling vrae oor werk in spesifieke hoofstuk in die sillabus voorbeeld van vrae bank.
Voorbeeld van Vrae Bank
Simulasies en Praktiese werk
Simulasie gebaseerde praktiese werk bied 'n maklike manier om praktiese werk of simulasies te doen wat studente help om elektriese beginsels beter te verstaan. Die simulasies kan deur onderwysers gebruik word as 'n onderriginstrument of as 'n praktiese opdrag vir studente.
Simulasies en Praktiese werk
Vraestelle, Toetse en Eksamens
Vraestelle, toetse en eksamens vir elke graad word opgestel deur opvoeders wat Elektriese Tegnologie-vakke aanbied. Vraestelle is opgestel volgens die vereistes wat in die KABV-kurrikulum vir Elektriese Tegnologie Elektriese, Elektronika en Digitale Elektronika voorgeskryf word.
Hersienings toetse is van hulp in toets van kennis.
Werkskaart RLC berekeninge
Video's Watt Verduidelik
Watt verduidelik video's is kort video's wat belangrike begrippe in Elektriese Tegnologie verduidelik. Dit verskaf slegs belangrike feite, en inligting wat kritieke kennis is. Die doel is om studente in te lig van wat belangrik is, hoe dit werk, en waar dit gebruik word.
Video's Watt Verduidelik
Studie Hulpmiddels
Studie hulpmiddels gee 'n oorsig per bladsy in 'n hoofstuk van wat belangrik is om te studeer. Die klem op belangrike werk met die byvoegging van YouTube-skakels om te help met die hersiening van die werk.
Studie hulpmiddels
Gratis vir jou
Ons het 'n paar dokumente vir jou vry beskikbaar gemaak:
Inleiding tot Basiese Beginsels van Elektrisiteit
Teorie van Stroomvloei Opsomming en Werkstuk
Resistor Teorie opsomming en werkstuk
Onderwyser en studente riglyne vir modules 1,2 & 3
WATT EDUCATION VOORDELE
83
Leermateriaal vir Studente
63
Onderwyser Hulpmiddels
30